Zechariah 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En verdruk nie die weduwee of die wees, die vreemdeling of die arme nie; en laat niemand van julle in julle hart onheil teen sy broer bedink nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie die weduwees, die weeskinders, die vreemdelinge en die armes verdruk nie. Moenie bose planne teen mekaar beplan nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En moet nie die weduwee en die wees, die vreemdeling en die arme verdruk nie en kwaad in julle hart teenoor mekaar bedink nie. |
| Afrikaans 1983 | moenie die weduwee en die weeskind, die vreemdeling en die arme verdruk nie; moenie bose planne teen mekaar bedink nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie weduwees, weeskinders, •vreemdelinge en armes verdruk nie; moenie bose planne in julle harte teenoor mekaar bedink nie.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie weduwees en weeskinders verdruk nie, ook nie vreemdelinge en mense wat hulleself nie kan help nie. En julle moenie planne maak om slegte dinge aan mekaar te doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie weduwees en kinders sonder ’n ma en pa sleg behandel nie. Julle moet natuurlik ook nie mense wat nie van Israel af kom nie en arm mense sleg behandel nie. Moenie planne maak om mekaar kwaad aan te doen nie.” |