Zechariah 7:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die vierde jaar van koning Daríus het die woord van die HERE tot Sagaria gekom op die vierde dag van die negende maand, in Kisleu;
Afrikaans (NLV) 2011 Op 7 Desember in die vierde jaar van koning Darius se regering, het daar nog ’n boodskap van die Here aan Sagaria gekom.
Afrikaans 1933/1953 En in die vierde jaar van koning Dar¡us het die woord van die HERE tot Sagar¡a gekom, op die vierde dag van die negende maand, in die maand Kislew.
Afrikaans 1983 In die vierde regeringsjaar van koning Darius het die woord van die Here tot Sagaria gekom. Dit was op die vierde Kislef, die negende maand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die vierde regeringsjaar van koning Darius, op die vierde dag van die negende maand, Kislef, was dít die woord van die Here aan Sagaria.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het weer met Sagaria gepraat. Dit was in die vierde jaar nadat Darius koning geword het, op die vierde dag van die negende maand, die maand Kislef.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op sewe Desember in die vierde jaar wat Darius koning was, het die Here weer vir Sagaria gebruik om met sy volk te praat.