Zechariah 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het nog ’n boodskap van die Here ontvang: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Die woord van die Here het tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die woord van die Here aan my: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir my gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het my ’n opdrag gegee wat ek moes doen. |