Zechariah 6:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe antwoord ek en sê vir die engel wat met my gespreek het: Wat is dit, my heer?
Afrikaans (NLV) 2011 “Wat beteken dit, Meneer?” het ek vir die engel wat met my praat, gevra.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het ek aangehef en aan die engel wat met my gespreek het, gesê: Wat beteken dit, my heer?
Afrikaans 1983 Ek het vir die engel wat vir my die gesigte moes uitlê, gevra: “Wat beteken dit, Meneer?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe begin ek praat en vra vir die engel wat met my gepraat het: “Wat beteken dit, meneer?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek vra toe vir die engel wat vir my moes sê wat alles beteken: “Meneer, wat beteken dit?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het vir die engel gevra: Meneer, wat beteken die droom wat ek gehad het?