Zechariah 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die eerste wa was rooi perde; en in die tweede wa swart perde; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die eerste strydwa is deur rooibruin perde getrek, die tweede strydwa deur swart perde, |
| Afrikaans 1933/1953 | Voor die eerste wa was bruin perde, en voor die tweede wa swart perde, |
| Afrikaans 1983 | Voor die eerste strydwa was bruin perde en voor die tweede swartes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die eerste strydwa het vosperde gehad, die tweede swart perde, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Voor die eerste oorlogkar was rooi perde, en voor die tweede oorlogkar was swart perde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die eerste oorlogswa is deur twee bruin perde getrek. Twee swart perde was voor die tweede oorlogswa. |