Zechariah 6:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die krone sal wees vir Helem en Tobia en vir Jedája en vir Hen, die seun van Sefanja, as 'n gedenkteken in die tempel van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die kroon moet in die tempel bly as ’n gedagtenis aan die vrygewigheid van die mense wat dit gegee het, Geldai, Tobija en die seun van Sefanja.”
Afrikaans 1933/1953 En die kroon moet as gedagtenis bly aan Helem en Tob¡a en Jed ja, en aan die vriendelikheid van die seun van Sef nja in die tempel van die HERE.
Afrikaans 1983 Die kroon moet in die tempel van die Here bly as 'n gedagtenis aan Geldai, Tobija en Jedaja en aan die goeie gesindheid van die seun van Sefanja.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die kroon sal in die tempel van die Here bly ter herinnering aan Gelem, Tobija, Jedaja en Gen, seun van Sefanja.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die kroon moet in die tempel bly, dan sal almal wat die kroon sien, dink aan Geldai, aan Tobija, aan Jedaja en aan die seun van Sefanja.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die krone moet in die tempel van die Here bly as aandenkings aan Geldai, Tobija, Jedaja en Josia. Hulle het die krone mos as geskenke gegee.