Zechariah 6:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem dan silwer en goud en maak krone en sit dit op die hoof van Josua, die seun van Josédek, die hoëpriester; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aanvaar hulle geskenke en maak ’n kroon van silwer en goud. Sit die kroon dan op die kop van Jesua, die seun van Josadak, die hoëpriester. |
| Afrikaans 1933/1953 | neem dan aan silwer en goud, en maak 'n kroon en sit dit op die hoof van Josua, die seun van Josadak, die hoëpriester, |
| Afrikaans 1983 | en kry by hulle silwer en goud. Maak dan daarvan 'n kroon en sit dit op die kop van die hoëpriester Jesua seun van Josadak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Neem dan silwer en goud, maak 'n kroon en plaas dit op die kop van die hoëpriester Josua, seun van Josadak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet die goud en silwer neem en jy moet 'n kroon maak. Dan moet jy die kroon sit op die kop van die hoëpriester Jesua seun van Josadak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak dan krone van die silwer en die goud en sit een op Jesua die hoofpriester se kop. Jesua is die seun van Josadak. |