Zechariah 6:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem van die ballinge, van Heldai, van Tobía en van Jedája, wat uit Babel gekom het, en kom op dieselfde dag, en gaan in die huis van Josía, die seun van Sefanja; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Geldai, Tobija en Jedaja sal geskenke van silwer en goud van die Jode in Babilon bring. Wanneer hulle aankom, moet jy hulle by die huis van Josia, die seun van Sefanja, ontmoet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem aan van die ballinge, uit die hand van Heldai, Tob¡a en Jed ja -- kom jy op dieselfde dag en gaan na die huis van Jos¡a, die seun van Sef nja, waar hulle uit Babel aangekom het -- |
| Afrikaans 1983 | Gaan vandag nog na die huis van Josia seun van Sefanja toe waar die ballinge Geldai, Tobija en Jedaja uit Babel aangekom het |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Neem geskenke van die ballinge, Geldai, Tobia en Jedaja, wat uit Babel gekom het, en gaan self op dieselfde dag na die huis van Josia, seun van Sefanja. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet goud en silwer kry by Geldai en Tobija en Jedaja. Hulle het teruggekom uit die land Babel. Jy moet na die huis van Josia gaan. Josia is die seun van Sefanja. Hy het ook uit Babel teruggekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan vandag nog na die huis van Josia, die seun van Sefanja. Daar sal jy Geldai, Tobija en Jedaja kry wat nou net uit Babel teruggekom het. Hulle is vroeër teen hulle wil soontoe gevat. Vat die geskenke van silwer en goud wat hulle saamgebring het. |