Zechariah 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, daar is 'n talent lood verhef, en dit is 'n vrou wat in die middel van die efa sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die swaar deksel van die mandjie opgelig word, sit daar ’n vrou binne-in. |
| Afrikaans 1933/1953 | En meteens word daar 'n looddeksel opgelig, en daar was 'n vrou wat binne-in die efa sit. |
| Afrikaans 1983 | Toe word die ronde looddeksel van die mandjie opgelig, en daar sit 'n vrou binne-in die mandjie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Meteens word die looddeksel opgelig, en daar sit 'n vrou binne-in die mandjie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die deksel van die mandjie was van lood. Hulle het die deksel opgelig en toe sien ek daar sit 'n vrou binne-in die mandjie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die deksel van die mandjie was van lood gemaak. Toe iemand die deksel oplig, sit daar ’n vrou in die mandjie. |