Zechariah 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê ek vir die engel wat met my gespreek het: Waar dra hulle die efa? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Waarheen vat hulle die mandjie?” het ek die engel gevra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê ek aan die engel wat met my gespreek het: Waarheen bring hulle die efa? |
| Afrikaans 1983 | Ek vra toe die engel wat vir my die gesigte moes uitlê: “Waarheen gaan hulle met die mandjie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek vra toe die engel wat met my praat: “Waarheen neem hulle die mandjie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek vra toe vir die engel wat vir my moes sê wat alles beteken: “Waarnatoe neem hulle die mandjie?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het vir die engel gevra: Waarheen vat hulle die mandjie? |