Zechariah 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe draai ek om en slaan my oë op en kyk, en daar was 'n vlieënde rol. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het weer opgekyk en ’n boekrol wat deur die lug vlieg, gesien. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het my oë weer opgeslaan en gekyk -- daar was 'n vlieënde boekrol. |
| Afrikaans 1983 | Ek het weer 'n gesig gesien. Daar was 'n boekrol wat in die lug sweef. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het weer opgekyk en gesien: Daar was 'n vlieënde •boekrol! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het weer vir my iets gewys. Ek het 'n boekrol gesien wat vlieg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het weer ’n droom gehad. Ek het ’n boek gesien wat deur die lug vlieg. Dit was die soort boek wat ’n mens oprol. |