Zechariah 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die woord van die Here het weer na my toe gekom: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Daarna kom die woord van die Here tot my: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dít was die woord van die Here aan my: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir my gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het die Here weer met my gepraat en gesê wat ek moet sê: |