Zechariah 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe antwoord die engel wat met my gespreek het en sê vir my: Weet jy nie wat dit is nie? En ek het gesê: Nee, my heer! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Weet jy nie?” het die engel gevra. “Nee, Meneer,” het ek geantwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die engel wat met my gespreek het, antwoord en sê vir my: Weet jy dan nie wat dit beteken nie? En ek het gesê: Nee, my heer. |
| Afrikaans 1983 | Hy het geantwoord: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” Ek het gesê: “Nee, Meneer.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die engel wat met my praat, het geantwoord en gesê: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” En ek het gesê: “Nee, my heer.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En die engel het vir my gevra: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” Ek het gesê: “Nee, Meneer.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die engel het my gevra: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” |