Zechariah 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En twee olyfbome daarby, een aan die regterkant van die bak en die ander aan die linkerkant daarvan.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek sien twee olyfbome, een aan elke kant van die oliebak.”
Afrikaans 1933/1953 Ook twee olyfbome langs hom, een aan die regterkant van die oliekan en een aan die linkerkant daarvan.
Afrikaans 1983 By die kandelaar is twee olyfbome, een regs van die oliebak en een links.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Weerskante was daar ook twee olyfbome, een aan die regterkant van die oliebak en een aan die linkerkant.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is ook twee olyfbome by die lampstaander, een boom regs en een boom links van die lampstaander.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Verder was daar ook twee olyfbome, een links en die ander regs van die kandelaar.”