Zechariah 4:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê hy: Dit is die twee gesalfdes wat by die HERE van die hele aarde staan.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê hy vir my: “Hulle verteenwoordig die twee gesalfdes wat by die Here van die hele aarde staan.”
Afrikaans 1933/1953 En hy sê: Dit is die twee gesalfdes wat by die Here van die ganse aarde staan.
Afrikaans 1983 Toe sê hy: “Dit is die twee gesalfdes wat in diens staan van Hom aan wie die hele aarde behoort.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê hy vir my: “Hulle is die twee gesalfdes wat by die Heer van die hele aarde staan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En toe sê die engel: “Dit is die twee manne, die Here het hulle met olyf-olie gesalf, en hulle werk vir die Here, die Here van die hele aarde.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het hy vir my verduidelik: “Die twee olyftakke stel die twee mense voor wat die Here uitgekies het om Hom te help. Hy is die Here van die hele aarde. Om te wys dat Hy hulle gekies het om Hom te help, het Hy olie op hulle kop laat gooi. Hy het hulle met olie laat salf.”