Zechariah 4:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het my geantwoord en gesê: Weet jy nie wat dit is nie? En ek het gesê: Nee, my heer!
Afrikaans (NLV) 2011 “Weet jy nie?” het hy gevra. “Nee, Meneer,” het ek geantwoord.
Afrikaans 1933/1953 Toe antwoord hy my en sê: Weet jy nie wat dit beteken nie? En ek het gesê: Nee, my heer.
Afrikaans 1983 Hy het vir my gesê: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” en ek het gesê: “Nee, Meneer.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vir my gesê: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” En ek het gesê: “Nee, my heer.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die engel het vir my gevra: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” Ek het gesê: “Nee, Meneer.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Weet jy nie? het hy gevra. Ek het hom geantwoord: “Nee, Meneer, ek weet nie.”