Zechariah 4:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het weer geantwoord en vir hom gesê: Wat is hierdie twee olyftakke wat deur die twee goue pype die goue olie uit hulleself leegmaak? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat beteken die twee olyftakke wat goue olie deur twee goue pype laat stroom?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het toe nogmaals gespreek en vir hom gesê: Wat beteken die twee olyftakkies aan die kant van die twee goue pype wat goud uit hulle laat uitstroom? |
| Afrikaans 1983 | En verder het ek ook vir hom gevra: “Wat beteken die twee bondels olyftakkies langs die twee goue pype waaruit die goudkleurige olie stroom?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het 'n tweede keer gepraat en hom gevra: “Wat beteken die twee olyftakke waaruit die goue olie deur die goue pype vloei?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het ook vir hom gevra: “Wat beteken die olyftakkies? Hulle is vas aan die twee goue pypies waaruit die olyf-olie vloei.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het hom ’n tweede keer gevra: Wat beteken die twee olyftakke wat olie laat uitloop deur twee goue pypies? |