Zechariah 4:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe antwoord ek en sê vir hom: Wat is hierdie twee olyfbome aan die regterkant van die kandelaar en aan die linkerkant daarvan?
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het toe vir die engel gevra: “Wat beteken daardie twee olyfbome weerskante van die kandelaar?
Afrikaans 1933/1953 Daarop het ek begin spreek en aan hom gesê: Wat beteken hierdie twee olyfbome aan die regterkant van die kandelaar en aan die linkerkant daarvan?
Afrikaans 1983 Toe vra ek vir die engel: “Wat beteken daardie twee olyfbome weerskante van die kandelaar?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het ek weer gepraat en gevra: “Wat beteken hierdie twee olyfbome aan die regter- en linkerkant van die menora?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek, Sagaria, het weer vir die engel gevra: “Wat beteken die twee olyfbome wat links en regs van die lampstaander is?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe vra ek weer vir die engel: Wat beteken die twee olyfbome wat aan weerskante van die kandelaar staan?