Zechariah 2:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE sal Juda sy deel in die heilige land erwe en Jerusalem weer uitkies.
Afrikaans (NLV) 2011 Die land van Juda sal die Here se erfdeel wees in die heilige land en Hy sal Jerusalem weer as sy eie stad kies.
Afrikaans 1933/1953 En die HERE sal besit neem van Juda as sy erfdeel op die heilige grond en Jerusalem weer verkies.
Afrikaans 1983 Daar, op die heilige grond, sal die Here weer vir Juda in besit neem as die volk wat Hom toekom, sal Hy Jerusalem weer sy woonplek maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here sal Juda op die heilige grond as sy erfdeel in besit neem en Jerusalem weer verkies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van Juda behoort aan die Here, en hulle sal weer sy volk wees in die gewyde land. Die Here sal weer sê Jerusalem is sy stad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Juda is die land wat die Here vir Hom uitgesoek het. Die grond is sy erfgrond. Hy sal ook weer Jerusalem sy eie blyplek maak.