Zechariah 14:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in dié dag sal die lig nie helder of donker wees nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op daardie dag sal daar geen lig wees nie, ook nie koue of ryp nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die dag sal daar geen lig wees nie, die sterre sal duister wees. |
| Afrikaans 1983 | Daardie dag sal daar nie lig wees of koue of ryp nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op daardie dag sal daar nie lig wees nie, ook nie koue of ryp nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie dag sal die son nie in die oggend begin skyn nie, en dit sal nie koud wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie dag sal daar nie lig of koue of ryp wees nie. |