Zechariah 14:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal die HERE uittrek en teen daardie nasies veg, soos toe Hy geveg het op die dag van oorlog. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal die Here oorlog voer teen daardie nasies, net soos Hy in die verlede gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE sal uittrek en stryd voer teen die nasies soos op die dag van sy stryd, die dag van oorlog. |
| Afrikaans 1983 | Daarna sal die Here teen daardie nasies gaan oorlog maak net soos op die dag toe Hy destyds die oorlog gevoer het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna sal die Here optrek en teen daardie nasies oorlog voer soos wanneer Hy veg op die dag van stryd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar dan sal die Here teen daardie volke oorlog maak soos Hy voorheen gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sal dan optrek en teen die nasies baklei soos Hy al in die verlede gedoen het. |