Zechariah 14:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit sal die straf van Egipte wees en die straf van al die nasies wat nie optrek om die huttefees te vier nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Egipte en die ander nasies sal almal gestraf word as hulle nie die Huttefees vier nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit sal die straf van Egipte wees en die straf van al die nasies wat nie optrek om die huttefees te vier nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit sal die straf wees vir Egipte en vir al die nasies wat nie kom om die huttefees te vier nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit sal die straf wees vir Egipte en die straf vir al die nasies wat nie optrek om die Huttefees te vier nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So sal die Here die mense van Egipte en al die ander volke straf as hulle nie kom om die Hutte-fees te vier nie. Hulle sal nie reën kry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Egipte sal saam met die ander volke gestraf word as hulle nie die fees van die hutte wil kom vier nie. |