Zechariah 14:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En mense sal daarin woon, en daar sal geen algehele vernietiging meer wees nie; maar Jerusalem sal veilig bewoon word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jerusalem sal bewoon word, ’n veilige plek en wat nooit weer vervloek of verwoes sal word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sal daarin woon, en daar sal geen banvloek meer wees nie, en Jerusalem sal in veiligheid woon. |
| Afrikaans 1983 | Daar sal mense woon, en die stad sal nie weer verwoes word nie. Jerusalem sal 'n veilige woonplek wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal daar woon. Daar sal nie meer 'n volledige vernietiging wees nie; Jerusalem sal veilig gevestig wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Jerusalem sal veilig daar woon, en die vyande sal nie weer die stad verwoes nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense sal in Jerusalem kom bly en veilig voel, want die stad sal nie weer verwoes word nie. |