Zechariah 14:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, die dag van die HERE kom, en jou buit sal in jou midde verdeel word.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk, die Dag van die Here kom wanneer al jou besittings reg voor jou geplunder gaan word.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, daar kom 'n dag vir die HERE; dan sal wat van jou buitgemaak is, binne-in jou verdeel word, o Jerusalem!
Afrikaans 1983 Die dag van die Here kom. Wat in jou buitgemaak is, Jerusalem, sal binne-in jou verdeel word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Kyk, daar kom 'n dag van die Here! Jou buit, Jerusalem, sal in jou midde verdeel word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dag van die Here is baie naby. Alles wat die ander volke gevat het uit Jerusalem, sal terugkom. Die mense in die stad sal besluit wat elkeen moet kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Neem kennis, Jerusalem, daar kom ’n dag dat die Here straf sal uitdeel. Op dié dag sal alles wat jy het, gevat word en voor jou oë verdeel word.