Zechariah 13:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hy sal sê: Ek is geen profeet nie, ek is 'n landbouer; want die mens het my geleer om vee te bewaar van my jeug af.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal sê: ‘Ek is nie ’n profeet nie; ek is ’n boer. Ek het my bestaan uit die grond gemaak vandat ek nog baie jonk was.’
Afrikaans 1933/1953 Maar hy sal sê: Ek is geen profeet nie, ek is 'n man wat die grond bewerk; want iemand het my van my jeug af as slaaf gekoop.
Afrikaans 1983 Hy sal sê: “Ek is nie 'n profeet nie, ek werk op die lande, iemand het my verkoop toe ek nog jonk was.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar sal sê, ‘'n Profeet is ek nie, ek is iemand wat die grond bewerk, want iemand het my in my jeug al as slaaf gekoop.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal sê: ‘Ek is nie 'n profeet nie, ek is 'n boer. Ja, ek werk in my eie grond vandat ek jonk was.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle elkeen sal sê: “Nee, ek is nie ’n boodskapper van die Here nie, ek is ’n boer. Ek werk nog my hele lewe lank as ’n boer.”