Zechariah 12:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in dié dag sal Ek probeer om al die nasies te vernietig wat teen Jerusalem optrek.
Afrikaans (NLV) 2011 “My plan is om al die nasies wat teen Jerusalem saamtrek, te vernietig.
Afrikaans 1933/1953 Ook sal Ek in die dag daarna soek om al die nasies wat teen Jerusalem aankom, te verdelg.
Afrikaans 1983 Daardie dag begin Ek al die nasies uitroei wat vir Jerusalem kom aanval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Op daardie dag sal Ek my beywer om al die nasies te vernietig wat teen Jerusalem optrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “So sal Ek daardie dag begin om al die volke dood te maak wat altyd kom oorlog maak teen Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sê: “Ek sal al die volke vernietig wat teen Jerusalem in opstand kom!”