Zechariah 12:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al die families wat oorgebly het, elke familie afsonderlik en hulle vroue afsonderlik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elkeen van die families wat oorleef het, sal afsonderlik treur met die mans en vroue apart van mekaar.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Al die ander geslagte -- elke geslag afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik. |
| Afrikaans 1983 | en al die ander families, die mans afsonderlik en hulle vrouens afsonderlik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en al die oorblywende familiegroepe, elkeen van hulle op sy eie, en die vroue op hulle eie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en al die ander families sal saam treur.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So sal al die ander families in Israel ook maak. Hulle sal almal treur en huil, die mans eenkant en die vroue in hulle groepe saam.” |