Zechariah 12:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die geslag van die huis van Levi afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik; die geslag van Símeï afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik;
Afrikaans (NLV) 2011 die familie van Levi en die familie van Simi.
Afrikaans 1933/1953 die geslag van die huis van Levi afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik; die geslag van S¡me‹afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik.
Afrikaans 1983 die familie van Levi en hulle vrouens, die familie van Simi en hulle vrouens,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die familiegroep van die huis van Levi op sy eie, en die vroue op hulle eie; die familiegroep van Simi op sy eie, en hulle vroue op hulle eie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die nageslag van Levi, die nageslag van Simeï,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Levi en Simeï, elkeen op sy eie.