Zechariah 12:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In dié dag sal daar 'n groot rou wees in Jerusalem, soos die rou van Hadadrimmon in die dal van Megiddon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hartseer en rou op dié dag in Jerusalem sal wees soos die gehuil van Hadad-Rimmon in die Megiddovlakte. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die dag sal die rouklag groot wees in Jerusalem, soos die rouklag van Hadad-Rimmon in die laagte van Megiddo. |
| Afrikaans 1983 | Daardie dag sal daar in Jerusalem meer getreur word as wat daar oor Hadad-Rimmon getreur is in die Megiddovlakte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Op daardie dag sal die rouseremonie in Jerusalem net so groot wees soos die rouseremonie oor Hadad-Rimmon in die Megiddovlakte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daardie dag sal die mense in Jerusalem so baie treur soos die mense in die Megiddo-vallei treur oor die afgod Hadad-Rimmon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die dag as hierdie dinge gebeur, sal hulle in Jerusalem net so erg huil soos die mense gehuil het oor Hadad-Rimmon op die vlakte van Megiddo. |