Zechariah 11:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE my God: Voed die kudde van die slagting; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is wat die Here my God sê: “Gaan en sorg vir ’n trop slagskape. |
| Afrikaans 1933/1953 | So sê die HERE my God: Wees herder van die slagskape -- |
| Afrikaans 1983 | So het die Here my God gesê: Gaan wees 'n herder vir die slagskape. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So sê die Here my God: “Pas die kleinvee op wat geslag gaan word! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My God die Here het gesê: “Jy moet die slagskape oppas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here, wat die God is wat ek aanbid, het vir my gesê: “Pas hierdie volk op soos ’n herder sy skape oppas. Wat met hierdie skape gaan gebeur, is erg; hulle is op pad slagpale toe om geslag te word. |