Zechariah 11:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het vir my gesê: Neem nog die gereedskap van 'n dwase herder vir jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir my gesê: “Gaan weer en maak soos ’n nikswerd herder. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê die HERE vir my: Neem weer vir jou die gereedskap van 'n herder, van 'n dwase. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die Here vir my: Vat weer vir jou herdersgereedskap, maar nou dié van een wat alles verkeerd doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop sê die Here vir my: “Neem weer die gereedskap van 'n dwase herder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het toe vir my gesê: “Jy moet weer vir jou kieries neem om skape op te pas, maar jy moet dit nou doen soos 'n skaapwagter wat nie weet hoe om skape op te pas nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê die Here vir my: “Gaan speel weer die rol van ’n herder, maar hierdie keer as een wat niks werd is nie. |