Zechariah 11:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak jou deure oop, o Líbanon, dat die vuur jou seders kan verteer.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak oop jou deure, Libanon, sodat vuur jou sederbome kan verbrand.
Afrikaans 1933/1953 Open jou deure, o L¡banon, sodat vuur jou sederbome verteer!
Afrikaans 1983 Maak oop jou poorte, Libanon, dat 'n vuur jou seders kan verteer!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak oop jou deure, Libanon, sodat vuur jou sederbome kan verteer!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Libanon-berg, maak oop jou deure, sodat die vuur kan inkom en jou sederbome kan afbrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Libanon, maak jou grense oop sodat vreemde mense kan inkom en jou grond kom verniel. Hulle sal soos ’n vuur wees wat die seders verbrand tot net die as oorbly.