Zechariah 10:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal hulle versterk in die HERE; en hulle sal in sy Naam op en af wandel, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal my volk sterk maak in my krag en hulle sal in my Naam lewe, sê die Here.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal hulle sterk maak in die HERE, en hulle sal in sy Naam wandel, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Ek, die Here, sal by my volk wees en hulle sterk maak. Hulle sal in my Naam voortgaan. Die Here het dit gesê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek sal hulle sterk maak in die Here; in sy Naam sal hulle leef,” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Efraim sal sterk wees omdat Ek by hulle is. Mense sal sien hulle behoort net aan My.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal my mense sterk maak. Hulle sal sekere goed doen wat Ek, die Here, hulle die mag sal gee om te kan doen. Ek, die Here wat sterker as alles en almal is, het dit gesê.” |