Titus 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy weet dat hy wat so is, ondermyn word en sondig, deur homself veroordeel te word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | omdat jy weet dat sulke persone die spoor byster is. Deur hulle eie sonde veroordeel hulle hulleself. |
| Afrikaans 1933/1953 | wetende dat so iemand op 'n verkeerde pad is en sonde doen en selfveroordeeld staan. |
| Afrikaans 1983 | omdat jy weet dat so 'n man op die verkeerde pad is. Deur sy sonde bring hy die oordeel oor homself. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | omdat jy weet dat so 'n persoon op 'n verkeerde pad is en sonde doen; hy veroordeel homself. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy weet dat iemand wat nie wil luister nie, heeltemal deurmekaar is. Sy sondes wys dat hy skuldig is wanneer God hom oordeel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan weet jy dat hulle hulle nie aan God steur nie. Hulle eie sondes sal op die ou end teen hulle tel. |