Titus 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Man wat 'n ketter is na die eerste en tweede vermaning verwerp;
Afrikaans (NLV) 2011 Vermy ’n skeurmaker wat na een of twee vermanings nog daarmee voortgaan
Afrikaans 1933/1953 Aan 'n man wat partyskap verwek, moet jy jou onttrek ndie eerste en tweede vermaning,
Afrikaans 1983 Met iemand wat na twee vermanings nog skeuring veroorsaak, moet jy niks te doen hê nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As iemand verdeeldheid saai, wys hom ná 'n eerste en tweede vermaning weg,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand mense laat twis met mekaar, dan moet jy vir hom sê hy moet ophou om dit te doen, en as hy nie luister nie, dan moet jy dit weer vir hom sê. As hy dán ook nie luister nie, dan moet jy hom heeltemal los.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Loop lig vir daardie mense wat moeilikheid maak. Sê vir hulle om op te hou daarmee. As dit nie help nie, gaan probeer ’n tweede keer. Maar daarna moet jy hulle uitlos.