Song of Solomon 8:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As sy 'n muur is, sal ons 'n silwerpaleis daarop bou; en as dit 'n deur is, sal ons haar omsluit met sederplanke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As sy ’n muur was, het ons ’n silwertoring rondom haar gebou. As sy ’n deur was, het ons haar afgehok met sederplanke.” |
| Afrikaans 1933/1953 | As sy 'n muur is, sal ons 'n silwerrand daarop bou, en as sy 'n deur is, sal ons dit met 'n sederplank toeslaan. |
| Afrikaans 1983 | As sy 'n muur was, het ons op haar 'n silwertoring gebou, as sy 'n deur was, het ons haar toegemaak met sederplanke.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As sy 'n muur is, sal ons 'n silwerverskansing op haar bou; en as sy 'n deur is, sal ons haar met sederplanke afsper. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As sy 'n muur was, dan kon ons 'n toring van silwer op haar gebou het, as sy 'n deur was, dan kon ons haar toegemaak het met seder-planke.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As sy standvastig is, sal ons haar help en as sy ligsinnig is, sê ons sommer net “Nee!” |