Song of Solomon 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek besweer julle, dogters van Jerusalem, dat julle my liefde nie opwek en my liefde nie wakker maak totdat Hy dit behaag nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Belowe my, vroue van Jerusalem, dat julle nie die liefde sal aanblaas voordat die tyd daarvoor ryp is nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek besweer julle, dogters van Jerusalem: Waarom wil julle wakker maak en waarom wil julle opwek die liefde voordat dit die liefde behaag? |
| Afrikaans 1983 | Ek smeek julle, vroue van Jerusalem, wat is dit dat julle die liefde wakker maak en aanvuur voordat die tyd daarvoor ryp is?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Meisies van Jerusalem, ek besweer julle: Moenie die liefde aanwakker nie, moet dit nie opwek nie, voordat dit nie self wil ontwaak nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vroue van Jerusalem, julle moet vir my belowe dat julle ons nie sal wakker maak en nie sal pla nie. Hoekom wil julle ons wakker maak? Ons is lief vir mekaar en ons sal self besluit wat om te doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vroue van Jerusalem, beloof my om my tog nie in die liefdespel te steur nie. |