Song of Solomon 8:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U wat in die tuine woon, die metgeselle luister na u stem; laat my dit hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy wat in die tuine woon, jou vriende luister na jou stem. Laat my ook jou stem hoor!” |
| Afrikaans 1933/1953 | U wat in die tuine woon vriende luister na u stem; laat my dit hoor. |
| Afrikaans 1983 | Jy wat in die tuin woon en na wie se stem jou vriende luister, laat my jou stem hoor!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | O, jy wat in die tuine vertoef, met vriende wat na jou stem luister – laat mý dit hoor! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sê: “Jy wat in die tuin woon, jou vriende wag om te hoor wat jy sê. Ek wil hoor wat jy vir my sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My liefste, jy is êrens in die tuin waar jou vriende na jou luister. Laat ek ook tog jou stemmetjie hoor wat sê: |