Song of Solomon 8:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Salomo het 'n wingerd by Baäl-Hamon gehad; hy het die wingerd aan wagters uitgegee; elkeen vir die vrugte daarvan moes duisend sikkels silwer bring.
Afrikaans (NLV) 2011 “Salomo besit ’n wingerd in Baäl-Hamon. Hy huur dit uit aan mense wat die wingerd bewerk. Daarvoor betaal hulle hom elkeen 11 000 gram silwer.”
Afrikaans 1933/1953 Salomo het 'n wingerd in Baäl-Hamon gehad; hy het die wingerd aan die oppassers oorgegee; elkeen moes vir sy vrugte duisend sikkels silwer inbring.
Afrikaans 1983 “Salomo het 'n wingerd gehad in Baäl-Hamon. Hy het die wingerd aan wagte toevertrou. Iemand sou vir die opbrengs goed elf duisend gram silwer wou gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Salomo het 'n wingerd besit by Baäl-Hamon. Hy het opsigters aangestel wat duisend silwerstukke vir die vruggebruik moes betaal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sê: “Salomo het 'n wingerd gehad in Baäl-Hamon, en hy het sy wingerd vir mense gegee, hulle moes dit oppas. Elkeen moes 1 000 stukke silwer betaal vir die druiwe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het ’n wingerd in Baäl-Hemon en verhuur dit aan boere wat elk 1 000 silwerstukke betaal.