Song of Solomon 8:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is 'n muur en my borste soos torings; toe was ek in sy oë soos 'n gunsgenoot.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek is ’n muur. My borste is al soos torings. My beminde is tevrede met my.
Afrikaans 1933/1953 Ek is 'n muur, en my borste soos torings: toe het ek in sy oë geword soos een wat vrede vind.
Afrikaans 1983 “Ek is 'n muur, en my borste is soos torings. Daarom is ek vir die man wat ek liefhet iemand wat hom gelukkig maak.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is 'n muur, en my borste soos torings; toe word ek vir hom soos 'n stad wat vrede aanbied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy sê: “Ek ís 'n muur, en my borste is soos torings, ek maak die man vir wie ek lief is, gelukkig, en daarom word ek vir hom soos iemand wat hy oorwin het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is deugsaam en my borste is vol. My liefling weet ek is gelukkig by hom.