Song of Solomon 7:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe mooi en hoe lieflik is jy, o liefde, vir genot!
Afrikaans (NLV) 2011 “Hoe mooi is jy! Hoe bekoorlik is jy, my liefste! Hoe ’n plesier is jy!
Afrikaans 1933/1953 Hoe mooi en hoe lieflik is u, o liefde, onder al die genietinge!
Afrikaans 1983 “Jy is so mooi, so bekoorlik, liefste, met soveel wat geniet kan word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe mooi, hoe lieflik is jy, liefling, hoe verruklik!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My liefste, jy is baie mooi, baie pragtig. Jy het baie dinge wat ek kan geniet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe wondermooi is jy tog nie en hoe volmaak die genot van jou liefde.