Song of Solomon 7:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou hoof op jou is soos Karmel, en die hare van jou hoof soos purper; die koning word in die galerye gehou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jou kop is soos die Karmelberg, so statig op jou lyf. Die hare op jou kop is soos koninklike purper. Jou haarlokke betower ’n koning. |
| Afrikaans 1933/1953 | U hoof op u is soos die Karmel, en die golwende hare van u hoof soos purper -- 'n koning gevang in haarlokke! |
| Afrikaans 1983 | Jou kop is soos die Karmel, jou hare soos rooi wol, jou haarlokke bekoor die koning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou kop is soos Karmel, jou los hare soos purperstof – 'n koning raak verstrengel in die lokke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jou kop is soos die Karmel-berg, jou hare is soos die klere wat konings dra, die koning hou aan om daarna te kyk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou kop is soos die Karmel en jou hare se vlegsels soos die fynste satyn. Dit is so mooi dat jy selfs die koning bekoor. |