Song of Solomon 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou twee borste is soos twee jong gemsbokke wat 'n tweeling is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jou twee borste is soos tweeling-takboklammers. |
| Afrikaans 1933/1953 | U twee borste is soos twee lammers, tweelinge van 'n gemsbok. |
| Afrikaans 1983 | Jou twee borste is soos takboklammers, soos die tweeling van 'n ribbok. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou borste is soos twee jong bokkies, die tweeling van 'n ribbokooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jou twee borste is soos twee jong takbokkies, soos die tweeling-lammers van 'n gasel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou borste is soos twee bokkies, die tweeling van ’n ribbok. |