Song of Solomon 7:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou naeltjie is soos 'n ronde beker wat geen drank ontbreek nie; jou buik is soos 'n hoop koring wat met lelies omring is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jou naeltjie is soos ’n ronde houer waarin wyn nooit ontbreek nie. Jou maag is soos ’n hopie koring wat omring is met lelies. |
| Afrikaans 1933/1953 | U nawel is 'n ronde kom -- laat die gemengde wyn nie ontbreek nie. U liggaam is 'n hoop koring, omring deur lelies. |
| Afrikaans 1983 | Jou naeltjie is 'n ronde kom waarin die kruiewyn nie ontbreek nie. Jou maag is 'n hoop koring met lelies omring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou naeltjie is 'n ronde kelk – mag dit vol kruiewyn bly. Jou maag is 'n hopie koring, met narsings omsoom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jou naeltjie is soos 'n ronde bak, vol kruiewyn, jou lyf is soos 'n hoop koring met blomme rondom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou naeltjie is so verruklik soos ’n beker vol wyn. Jou maag is so mooi soos ’n hoop koring met lelies omring. |