Song of Solomon 7:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kom, my geliefdes, laat ons uitgaan na die veld; laat ons in die dorpe bly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kom, my liefste, kom ons gaan uit na die veld, kom ons gaan slaap tussen die lelies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kom, my beminde, laat ons uitgaan in die veld, laat ons in die dorpe vernag. |
| Afrikaans 1983 | Kom, man wat ek liefhet, kom ons gaan veld toe, kom ons gaan slaap in die dorpies; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom, my liefste! Kom ons gaan uit na die veld, laat ons tussen die hennablomme oornag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy sê: “Kom, man vir wie ek lief is, kom ons gaan uit die stad, kom ons gaan slaap in die dorpies. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom, my liefling, kom ons gaan loop in die veld en oornag in die dorp. |