Song of Solomon 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek behoort aan my beminde, en sy begeerte is na my. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek behoort net aan my liefling. Hy smag na my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is my beminde s'n, en sy begeerte is na my. |
| Afrikaans 1983 | “Ek behoort aan die man wat ek liefhet en dit is na my dat hy smag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek behoort aan my liefste en sy begeerte is na my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek behoort aan die man vir wie ek lief is, en hy verlang na my.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek behoort aan my liefling wat na my smag en verlang. |