Song of Solomon 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is sestig koninginne en tagtig byvroue en maagde sonder getal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek kan 60 koninginne, 80 byvroue, selfs ontelbare jong vroue tot my beskikking hê, |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar is sestig koninginne en tagtig byvroue en jonkvroue sonder getal. |
| Afrikaans 1983 | “Daar is sestig koninginne, tagtig byvroue, jong vroue sonder tal, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al is daar sestig koninginne, tagtig byvroue, en ontelbare jong vroue, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die koning het 60 vroue en 80 byvroue en so baie jong vroue dat 'n mens hulle nie kan tel nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al is daar 60 vroue, almal koninginne, of 80 byvroue of talle ander jong vroue om my, |