Song of Solomon 6:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos 'n stukkie van 'n granaat is jou slape binne jou lokke.
Afrikaans (NLV) 2011 Jou wange agter jou sluier is soos skywe granate.
Afrikaans 1933/1953 U slape is soos 'n granaatskyf deur u sluier heen.
Afrikaans 1983 Die versiersels op jou voorkop is soos granaatpitte agter jou sluier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Agter jou sluier is jou slape soos 'n oopgebreekte granaat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jou wange is soos stukke granaat agter jou sluier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jou wange gloei agter jou sluier soos twee rooi granate.