Song of Solomon 6:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy is mooi, o my geliefde, soos Tirsa, mooi soos Jerusalem, verskriklik soos 'n leër met baniere.
Afrikaans (NLV) 2011 “My minnaar, jy is so mooi soos Tirsa, net so pragtig soos Jerusalem. Jy is so indrukwekkend soos ’n afdeling soldate wat die vaandel dra.
Afrikaans 1933/1953 Mooi is u, my vriendin, soos Tirsa, lieflik soos Jerusalem, verskriklik soos slagordes met vaandels.
Afrikaans 1983 “My liefling, jy is so mooi soos Tirsa, so aantreklik soos Jerusalem, so indrukwekkend soos 'n afdeling vaandeldraers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy is mooi, my liefling, soos Tirsa, pragtig soos Jerusalem, indrukwekkend soos vaandeldraers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sê: “My liefste, jy is so mooi soos die stad Tirsa, so mooi soos die stad Jerusalem, so mooi dat ek bang word vir jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My liefste, jy is so asemrowend soos Jerusalem, so mooi soos die stad Tirsa en so indrukwekkend soos ’n weermag met swaaiende vaandels.