Song of Solomon 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek behoort aan my beminde, en my beminde is myne; hy voed onder die lelies. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek behoort aan my liefste en hy is net myne. Hy laat sy skape tussen die lelies wei.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is my beminde s'n, en my beminde is myne -- hy wat herder is onder die lelies. |
| Afrikaans 1983 | Ek behoort aan die man wat ek liefhet, en die man wat ek liefhet, is myne, hy wat sy skape tussen die lelies laat wei.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek behoort aan my liefste en my liefste behoort aan my, hy wat tussen die narsings wei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek behoort aan die man vir wie ek lief is, en hy is myne, hy wat tussen die blomme wei.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My geliefde is myne, net myne. En ek is syne, net syne. Julle sal hom by die lelies vind waar hy sy kudde laat wei. |